• Tuisblad
  • Voorkoms
  • Gebeure
  • Droom Saam
  • Oortreflik
  • Joernaal
  • Kontak Milanie

Milanie Stadler

Kleuranalise6
117169825_113751000433812_8541138410364628338_o

Prakties en modern

voorkomskonsultering

‘n Praktiese & moderne benadering tot voorkomskonsultering vir jong vroue, beroepsvroue, plattelandse- & boervroue (net soos ek).

My dienste

self-ontdekking & potensiaal ontwikkeling

Kom saam met my op ‘n reis van self-ontdekking & potensiaal ontwikkeling. Die reis begin binne elkeen van ons, die uiterlike is net die kersie op die koek en die manier wat ons die innerlike na die wêreld daar buite kan uitstraal. #TheFabulousFarmWife

Stylanalise4

Stylanalise

Analisering van liggaamstipe, gesigvorm & stylpersoonlikheid. Aanbevelings & voorstelle volgens elke individu se unieke uitslae. Kliënte ontvang ‘n persoonlike aanlyn stylprogram – My Private Stylist.

Individuele Stylanalise

R1300pp

Konsultasietyd: ±1.5 uur pp

Reiskostes uitgesluit.

Groep Stylanalise

R990 p/p

Konsultasietyd: ±1.5 uur pp

Min 2 & maks 4 persone.

Reiskostes uitgesluit.*

Virtuele Stylanalise

R1050pp

Konsultasietyd: ±1.5 uur pp

Kleuranalise3

Kleuranalise

Bepaling van spesifieke kleure wat by elke individu pas. Kliënt ontvang eie persoonlike kleurkaartjie wat bestaan uit 60 kleure wat pas by hulle unieke samestelling. Koerierkoste van die kleurkaartjie is ingesluit by die virtuele kleuranalise (slegs in SA).

Individuele Kleuranalise

R1300pp

Konsultasietyd: ±1.5 uur pp

Reiskostes uitgesluit.

Groep Kleuranalise

R990 p/p

Konsultasietyd: ±1.5 uur pp

Min 2 & maks 4 persone.

Reiskostes uitgesluit.*

Virtuele Kleuranalise

R1050pp

Konsultasietyd: ±1.5 uur pp

Stylanalise6

Klerekas-Analise

Hierdie komponent word aanbeveel nadat die kliënte se kleur- & stylanalise voltooi is, aangesien dit ‘n goeie basis vorm vir die analisering van ‘n klerekas. Boonop gee dit die kliënt beter agtergrond kennis om die basiese konsepte van styl & kleur te verstaan en toe te pas.

Analisering van klerekas op grond van elke kliënt se unieke liggaamstipe, kleurpersoonlikheid & stylpersoonlikheid.

 

R450p/uur. Reiskostes uitgesluit.*

Grimering1

Grimering

Doen navrae oor pryse. Stuur gerus ‘n e-pos na milaniestadler@gmail.com

Werkswinkel-Event-Retreat

WERKSWINKELS, KONFERENSIES & SPESIALE GELEENTHEDE

Ons elkeen het ‘n storie. Om my storie te vertel en ander daarmee te inspireer is ‘n voorreg.

  • Professionele spreker by spesiale geleenthede, werkswinkels & retreats.
  • Aanbieder & spanlid van Voelgoed Vroue Retreats by Kasteelkop Gasteplaas.

Gemmideld van R1800p/uur, alles afhangend van die tipe geleentheid & wat ingesluit word. *Reiskostes is addisioneel en word bereken teen R4.50 p/km.

Modes vergaan

Styl is tydloos

My benadering tot voorkomskonsultering is persoonlik – ek neem die individu se voorkeure, persoonlikheid en waardes in ag, nie noodwendig dit wat tans in die mode is & relevant is nie. 

Kontak my
  • Voorkoms
  • Joernaal
  • Oortreflik
  • Kontak Milanie

Milanie Stadler Consultancy 2021 Designed by Resolution Creative.