• Tuisblad
  • Voorkoms
  • Gebeure
  • Droom Saam
  • Oortreflik
  • Joernaal
  • Kontak Milanie

Milanie Stadler

Milanie Stadler

Voorkomskonsultant & Verskilmaker

Ek is passievol oor vroue, om positiewe verandering te inspireer en om unieke Godgegewe potensiaal te ontsluit deur die gebruik van kleur & styl.
 
Ek het ‘n graad in BCom Entrepreneurskap & Ondernemingsbestuur van die Noord-Wes Universiteit, jare se eerstehandse ervaring in die skoonheidsindustrie as model en deelnemer aan verskeie kompetisies, onder andere Mej. Suid-Afrika, en het einde 2019 myself as voorkomskonsultant by Image Innovators South Africa bekwaam.
 
Ek is ‘n trotste inwoner van Reitz in die Oos-Vrystaat, wat graag die stereotipes en beperkinge wat gepaardgaan met boervrou wees, uitdaag.
 
My hoop is dat elke vrou sal besef hoe spesiaal sy geskape is en dat sy ‘n missie het wat alleenlik sy kan verwenslik!

Soos verskyn op

milanie-stadler-image-consultant
milanie_stadler_image_consultant

Mode en styl advies

in jou moedertaal

Kom saam met my op ‘n reis van self-ontdekking & potensiaal ontwikkeling. Die reis begin binne elkeen van ons, die uiterlike is net die kersie op die koek en die manier wat ons die innerlike na die wêreld daar buite kan uitstraal. #TheFabulousFarmWife

voorkoms

Elke ontmoeting

MEER as net 'n konsultasie

Dis ‘n geleentheid om potensiaal te identifiseer, nuwe perspekief te inspireer en elke vrou te herinner aan haar unieke missie op aarde.  My hoofdoel is om elke individu te help en lei om haar Godgegewe identiteit uit te straal deur die gebruik van styl & kleur.

Voelgoed Vroue Retreat
Gebeure
117606159_129387068870205_7768280112621505119_o
Droom saam

Milanie op Instagram

@Milaniestadlerconsultancy

@oortreflik

My joernaal

Onlangse inskrywings

Beauty / OORTREFLIK

Jy móét hierdie grimeerwenke probeer!

May 19, 2023
Uncategorized

The Truth About Your Body

April 1, 2022
Joernaal / Vrouwees

Wat dit verg om boervrou te wees

December 23, 2020

Penmaats

Bly op hoogte van nuutste gebeure en joernaalinskrywings

  • Voorkoms
  • Joernaal
  • Oortreflik
  • Kontak Milanie

Milanie Stadler Consultancy 2021 Designed by Resolution Creative.