Koeksisters, VLU (Vroue Landbou-unie), tuisbly, koeimelk en boerekos. Dié woorde is sinoniem met boervrou wees. Of dis wat sy gedink het. SARIE-leser Milanie Stadler verklap hoe haar persepsie verander het die dag toe sy met ’n boer getrou het. Ek het grootgeword op ’n wildsplaas en was grootliks blootgestel aan die toerisme-industrie. Gevolglik was[...]